A WORD FROM MY SATISFIED CLIENTS
See What My Satisfied Clients Are Saying
"Jou webwerf en die verskillende opsies wat mens het t.o.v. die Gr 12-vraestelle is werklik indrukwekkend, Louis van Tonder. Die formaat en uitleg van jou PowerPoint-dokument en die maklike manier waardeur mens met Freemind kan 'interact', het my ook opgeval. Knap gedaan!"
"Ek het dit ook verlede jaar voor eind eksamen gebruik. Lekker gewerk vir my. En baie goeie resultate gehad. Dankie Louis!"
Gerrie Jacobs
Gerda Swanepoel
"Baie dankie vir die vraestelle. Dit is regtig fantasties bymekaar gesit."
"Aan al die graad 12 onderwysers. Ek wil regtig net vir Louis se Powerpoints aanbeveel. Ek het dit einde laas jaar gekoop. Sluit dit in my Powerpoints in en dit is regtig soooo deeglik en so awesome, dit help regtig my leerders so baie. Dit spaar ook baie tyd vir ons onderwysers. BAIE DANKIE Louis, dit is regtig UITMUNTENDE WERK. Julle kan regtig nie verkeerd gaan om daarin te belê nie."
